21 Want Jehovah sal opstaan net soos by die berg Peʹrasim,+ hy sal in beroering wees net soos in die laagvlakte naby Giʹbeon,+ om sy daad te verrig—sy daad is vreemd—en om sy werk te doen—sy werk is ongewoon.+
5 “AANSKOU onder die nasies en kyk toe, en staar mekaar verbaas aan.+ Staan verbaas; want ’n werk word in julle dae verrig, wat julle nie sal glo nie, al word dit ook vertel.+