Jesaja 28:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarom, hoor die woord van Jehovah, julle grootpraters, heersers+ van hierdie volk wat in Jerusalem is: Jeremia 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+
14 Daarom, hoor die woord van Jehovah, julle grootpraters, heersers+ van hierdie volk wat in Jerusalem is:
23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+