Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die koning van Assiʹrië het egter in Hoseʹa se geval ’n sameswering+ ontdek, deurdat hy boodskappers na So, die koning van Egipte,+ gestuur het en nie die skatting na die koning van Assiʹrië gebring het soos in vorige jare nie. Daarom het die koning van Assiʹrië hom opgesluit en hom in die huis van bewaring gebind gehou.+

  • Jesaja 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wee dié wat na Egipte aftrek om hulp,+ dié wat hulle op blote perde verlaat,+ en wat hulle vertroue in strydwaens stel,+ omdat hulle talryk is, en in ryperde, omdat hulle baie sterk is, maar wat nie hulle oë op die Heilige van Israel gerig het nie en Jehovah nie gesoek het nie.+

  • Esegiël 29:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En al die inwoners van Egipte sal moet weet dat ek Jehovah is,+ omdat hulle, as steun, ’n riet vir die huis van Israel was.+

  • Hosea 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Eʹfraim is soos ’n eenvoudige duif+ sonder ’n verstandige hart.+ Na Egipte het hulle geroep;+ na Assiʹrië het hulle gegaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel