Jesaja 20:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hulle sal beslis verskrik en beskaamd wees weens Etiopië, hulle verwagte hoop,+ en weens Egipte, hulle prag.+ Jeremia 37:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Só moet julle vir die koning van Juda sê, wat julle na my toe stuur om my te raadpleeg:+ “Kyk! Die krygsmag van Farao wat uittrek om julle te help, sal na hulle land, Egipte, moet teruggaan.+
5 En hulle sal beslis verskrik en beskaamd wees weens Etiopië, hulle verwagte hoop,+ en weens Egipte, hulle prag.+
7 “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Só moet julle vir die koning van Juda sê, wat julle na my toe stuur om my te raadpleeg:+ “Kyk! Die krygsmag van Farao wat uittrek om julle te help, sal na hulle land, Egipte, moet teruggaan.+