Deuteronomium 11:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem, is ’n land van berge en valleivlaktes.+ Van die reën van die hemel drink dit water; Psalm 65:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 U het u aandag op die aarde gerig, sodat u dit oorvloed kan gee;+U verryk dit grootliks.Die stroom wat van God kom, is vol water.+U berei hulle graan,+Want so berei u die aarde.+ Psalm 104:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy laat die berge uit sy bovertrekke drink.+Met die vrug van u werke word die aarde versadig.+ Sagaria 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Rig julle versoeke om reën+ in die tyd van die lentereën+ tot Jehovah, ja, tot Jehovah wat die onweerswolke maak+ en wat aan hulle ’n stortreën gee,+ aan elkeen plante in die veld.+
11 Maar die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem, is ’n land van berge en valleivlaktes.+ Van die reën van die hemel drink dit water;
9 U het u aandag op die aarde gerig, sodat u dit oorvloed kan gee;+U verryk dit grootliks.Die stroom wat van God kom, is vol water.+U berei hulle graan,+Want so berei u die aarde.+
10 “Rig julle versoeke om reën+ in die tyd van die lentereën+ tot Jehovah, ja, tot Jehovah wat die onweerswolke maak+ en wat aan hulle ’n stortreën gee,+ aan elkeen plante in die veld.+