1 Konings 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+ Handelinge 6:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het hulle in die geheim manne oorgehaal om te sê:+ “Ons het hom lasterlike+ woorde teen Moses en God hoor sê.”
10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+
11 Toe het hulle in die geheim manne oorgehaal om te sê:+ “Ons het hom lasterlike+ woorde teen Moses en God hoor sê.”