39 Daarop het Petrus opgestaan en saam met hulle gegaan. En toe hy daar aankom, het hulle hom boontoe gelei, na die bovertrek; en al die weduwees het by hom kom staan, terwyl hulle gehuil en baie onder- en boklere gewys het+ wat Dorkas gemaak het toe sy nog by hulle was.+