2 Kronieke 27:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het die boonste poort+ van Jehovah se huis gebou, en aan die muur van Ofel+ het hy baie bouwerk gedoen. Nehemia 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek.
3 Hy het die boonste poort+ van Jehovah se huis gebou, en aan die muur van Ofel+ het hy baie bouwerk gedoen.
26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek.