Deuteronomium 32:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+ Psalm 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 U sal hulle soos ’n vuuroond maak op die vasgestelde tyd vir u aandag.+Jehovah sal hulle in sy toorn verswelg, en die vuur sal hulle verteer.+ Nahum 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word. Hebreërs 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Want ons God is ook ’n verterende vuur.+
22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+
9 U sal hulle soos ’n vuuroond maak op die vasgestelde tyd vir u aandag.+Jehovah sal hulle in sy toorn verswelg, en die vuur sal hulle verteer.+
6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.