17 van die geteisterde het hy sy hand teruggetrek; geen woekerwins+ en rente+ het hy geneem nie; my regterlike beslissings het hy uitgevoer;+ in my insettinge het hy gewandel;+ hy sal nie weens die oortreding van sy vader sterf nie.+ Hy sal sekerlik bly lewe.+
6 Die wet van waarheid was in sy mond,+ en geen onregverdigheid is op sy lippe gevind nie. In vrede en in regskapenheid het hy met my gewandel,+ en baie mense het hy van oortreding teruggebring.+