Psalm 44:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 U is my Koning, o God.+Gebied grootse redding vir Jakob.+ Psalm 74:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En tog is God van lankal af my Koning,+Die Een wat ’n grootse redding op die aarde bewerk.+ Psalm 97:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 97 Jehovah het koning geword!+ Laat die aarde bly wees.+Laat die baie eilande hulle verbly.+ Openbaring 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+ Openbaring 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+
17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+
6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+