Psalm 73:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarom was hoogmoed vir hulle ’n halssnoer;+Geweld omhul hulle soos ’n kleed.+ Spreuke 30:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daar is ’n geslag wie se oë tog so trots geword het, en wie se stralende oë verhewe is.+ 1 Timoteus 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+
24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+