2 Konings 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Jesaja vir hulle gesê: “Só moet julle vir julle heer sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Moenie bang wees+ weens die woorde wat jy gehoor het, waarmee die dienaars van die koning van Assiʹrië my gesmaad het nie.+
6 Toe het Jesaja vir hulle gesê: “Só moet julle vir julle heer sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Moenie bang wees+ weens die woorde wat jy gehoor het, waarmee die dienaars van die koning van Assiʹrië my gesmaad het nie.+