Spreuke 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+ Obadja 1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Die visioen van Obadʹja: Só het die Soewereine Heer Jehovah oor Edom+ gesê: “’n Berig het ons van Jehovah gehoor, en ’n gesant is onder die nasies gestuur: ‘STAAN OP, en laat ons opstaan om teen hom oorlog te voer.’”+
21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+
1 Die visioen van Obadʹja: Só het die Soewereine Heer Jehovah oor Edom+ gesê: “’n Berig het ons van Jehovah gehoor, en ’n gesant is onder die nasies gestuur: ‘STAAN OP, en laat ons opstaan om teen hom oorlog te voer.’”+