1 Samuel 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Joʹnatan vir die dienaar, sy wapendraer, gesê: “Kom tog en laat ons oorgaan na die voorpos van hierdie onbesnede+ manne. Miskien sal Jehovah vir ons optree, want daar is geen hindernis vir Jehovah om deur baie of deur min te red nie.”+ 2 Konings 19:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons+ asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+
6 Toe het Joʹnatan vir die dienaar, sy wapendraer, gesê: “Kom tog en laat ons oorgaan na die voorpos van hierdie onbesnede+ manne. Miskien sal Jehovah vir ons optree, want daar is geen hindernis vir Jehovah om deur baie of deur min te red nie.”+
19 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons+ asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+