1 Konings 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want weens Dawid+ het Jehovah sy God hom ’n lamp+ in Jerusalem gegee deur sy seun ná hom te verwek en Jerusalem te laat voortbestaan,+ 2 Konings 19:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En ek sal hierdie stad beslis verdedig+ om dit ter wille van my+ en ter wille van my kneg Dawid+ te red.”’” Jeremia 30:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hulle sal beslis Jehovah hulle God dien en hulle koning Dawid,+ wat ek vir hulle sal verwek.”+ Esegiël 37:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “‘“En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees,+ en een herder sal hulle almal hê;+ en in my regterlike beslissings sal hulle wandel+ en my insettinge sal hulle onderhou,+ en hulle sal dit beslis uitvoer.+
4 Want weens Dawid+ het Jehovah sy God hom ’n lamp+ in Jerusalem gegee deur sy seun ná hom te verwek en Jerusalem te laat voortbestaan,+
34 En ek sal hierdie stad beslis verdedig+ om dit ter wille van my+ en ter wille van my kneg Dawid+ te red.”’”
24 “‘“En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees,+ en een herder sal hulle almal hê;+ en in my regterlike beslissings sal hulle wandel+ en my insettinge sal hulle onderhou,+ en hulle sal dit beslis uitvoer.+