-
Ester 2:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 En wanneer die beurt van elke jong vrou gekom het om na koning Ahasʹveros toe te gaan, nadat daar twaalf maande met haar gehandel is volgens die voorskrif vir vroue—want so is die dae van hulle masseringsprosedure geleidelik vervul, ses maande met mirre-olie+ en ses maande met balsemolie+ en met die masserings van die vroue—
-