Psalm 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Ek bly u aanroep, o Jehovah.+O my Rots, moenie doof wees vir my nie,+Sodat u nie teenoor my stilbly nie+En ek nie hoef te word soos dié wat in die kuil afdaal nie.+ Psalm 30:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 O Jehovah, u het my siel uit Sjeool laat opkom;+U het my aan die lewe gehou, sodat ek nie in die kuil sou afdaal nie.+ Psalm 86:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want u liefderyke goedhartigheid is groot teenoor my,+En u het my siel uit Sjeool, sy laagste plek, verlos.+ Psalm 88:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Vrygelaat onder die dooies,+Soos gesneuweldes wat in die graf lê,+Aan wie u nie meer gedink het nieEn wat van u helpende hand afgesny is.+ Jona 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Na die grondveste van die berge het ek afgedaal.Wat die aarde betref, sy grendels was tot onbepaalde tyd op my.Maar uit die kuil het u my lewe opgetrek, o Jehovah my God.+
28 Ek bly u aanroep, o Jehovah.+O my Rots, moenie doof wees vir my nie,+Sodat u nie teenoor my stilbly nie+En ek nie hoef te word soos dié wat in die kuil afdaal nie.+
3 O Jehovah, u het my siel uit Sjeool laat opkom;+U het my aan die lewe gehou, sodat ek nie in die kuil sou afdaal nie.+
13 Want u liefderyke goedhartigheid is groot teenoor my,+En u het my siel uit Sjeool, sy laagste plek, verlos.+
5 Vrygelaat onder die dooies,+Soos gesneuweldes wat in die graf lê,+Aan wie u nie meer gedink het nieEn wat van u helpende hand afgesny is.+
6 Na die grondveste van die berge het ek afgedaal.Wat die aarde betref, sy grendels was tot onbepaalde tyd op my.Maar uit die kuil het u my lewe opgetrek, o Jehovah my God.+