Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hulle het sewe dae en sewe nagte by hom op die grond gesit,+ en niemand het ’n woord met hom gepraat nie, want hulle het gesien dat die pyn+ baie groot was.

  • Jesaja 47:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Kom af en gaan sit in die stof,+ o maagdelike dogter van Babilon.+ Gaan sit op die grond waar daar geen troon is nie,+ o dogter van die Galdeërs.+ Want jy sal nie weer deur mense delikaat en verwen genoem word nie.+

  • Klaagliedere 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die ouer manne van die dogter van Sion gaan sit op die grond, waar hulle die swye bewaar.+

      Hulle het stof op hulle kop gegooi.+ Hulle het saklinne aangegord.+

      Die maagde van Jerusalem het hulle kop tot op die grond laat hang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel