3 Dit is trouens die een van wie daar deur middel van die profeet Jesaja+ met hierdie woorde gespreek is: “Luister! Iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI+ die weg van Jehovah! Maak sy paaie reguit.’”
4 net soos daar geskrywe staan in die boek van die woorde van die profeet Jesaja: “Luister! Iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI die weg van Jehovah, maak sy paaie reguit.+