Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 94:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want Jehovah sal sy volk nie verstoot nie,+

      En ook sal hy sy erfdeel nie verlaat nie.+

  • Jeremia 33:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 dan sal ek ook die saad van Jakob en van my kneg Dawid verwerp,+ sodat ek nie uit sy saad heersers oor die saad van Abraham, Isak en Jakob sal neem nie. Want ek sal hulle gevangenes versamel+ en my oor hulle ontferm.’”+

  • Romeine 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 God het sy volk, wat hy eerste erken het, nie verwerp nie.+ Weet julle dan nie wat die Skrifgedeelte in verband met Eliʹa sê wanneer hy Israel by God aankla nie?+

  • Romeine 11:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 en op hierdie manier sal die hele Israel+ gered word. Net soos daar geskrywe staan: “Die verlosser sal uit Sion kom+ en goddelose gebruike van Jakob afwend.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel