Eksodus 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+ Jesaja 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En in dié dag sal julle beslis sê: “DANK Jehovah!+ Roep sy naam aan.+ Maak onder die volke sy handelinge bekend.+ Meld dat sy naam hoog verhewe is.+
11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+
4 En in dié dag sal julle beslis sê: “DANK Jehovah!+ Roep sy naam aan.+ Maak onder die volke sy handelinge bekend.+ Meld dat sy naam hoog verhewe is.+