23 Vertel die dinge wat later sal kom, sodat ons kan weet dat julle gode is.+ Ja, julle behoort goed of kwaad te doen, sodat ons kan rondkyk en dit terselfdertyd kan sien.+
19 Kyk! Ek doen iets nuuts.+ Nou sal dit uitspruit. En sal julle dit nie weet nie?+ Waarlik, deur die wildernis sal ek ’n pad maak,+ deur die woestyn riviere.+