Psalm 96:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 96 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied.+Sing tot Jehovah, alle bewoners van die aarde.+ Psalm 98:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+ Openbaring 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing+ as ’t ware ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge;+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertigduisend,+ wat van die aarde gekoop is.+
98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+
3 En hulle sing+ as ’t ware ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge;+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertigduisend,+ wat van die aarde gekoop is.+