7 Want die wingerd+ van Jehovah van die leërs is die huis van Israel, en die manne van Juda is die plantasie waarvoor hy lief was.+ En hy het bly hoop op reg,+ maar kyk! wetsverbreking; op regverdigheid, maar kyk! ’n geskreeu.”+
21 En wat my betref, ek het jou as ’n uitgesoekte rooi wingerdstok geplant,+ in sy geheel ’n egte saad. Hoe het jy dan teenoor my verander in die ontaarde lote van ’n vreemde wingerdstok?’+
9 Toe het hy vir die volk hierdie illustrasie begin vertel: “’n Man het ’n wingerd geplant+ en dit aan landbouers verhuur, en hy het vir ’n geruime tyd na die buiteland gereis.+