13 En dít is die name van die seuns van Isʹmael, volgens hulle name, volgens hulle familieafkoms: Isʹmael se eersgeborene Neʹbajot+ en Kedar+ en Adʹbeël en Mibsam+
7 Al die kuddes van Kedar+—hulle sal by jou bymekaargebring word. Die ramme van Neʹbajot+—hulle sal jou dien.+ Met goedkeuring sal hulle op my altaar kom,+ en ek sal my luisterryke huis versier.+