Psalm 50:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ons God sal kom en kan onmoontlik stilbly.+Voor hom uit verteer ’n vuur,+En rondom hom het die weer baie stormagtig geword.+ Psalm 83:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 83 O God, laat daar geen stilswye van u kant wees nie;+Moenie bly swyg nie, en moenie stil wees nie, o God.+
3 Ons God sal kom en kan onmoontlik stilbly.+Voor hom uit verteer ’n vuur,+En rondom hom het die weer baie stormagtig geword.+
83 O God, laat daar geen stilswye van u kant wees nie;+Moenie bly swyg nie, en moenie stil wees nie, o God.+