Eksodus 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hy die goud uit hulle hande geneem, en hy het dit met ’n graveeryster gevorm+ en ’n gegote beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. En hulle het begin sê: “Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.”+ Jesaja 44:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar van die res maak hy ’n god, sy gesnede beeld. Hy werp hom daarvoor neer en buig en bid tot die beeld en sê: “Verlos my, want u is my god.”+
4 Toe het hy die goud uit hulle hande geneem, en hy het dit met ’n graveeryster gevorm+ en ’n gegote beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. En hulle het begin sê: “Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.”+
17 Maar van die res maak hy ’n god, sy gesnede beeld. Hy werp hom daarvoor neer en buig en bid tot die beeld en sê: “Verlos my, want u is my god.”+