Deuteronomium 32:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want Jehovah se deel is sy volk;+Jakob is sy toegemete erfdeel.+ Psalm 135:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want Jah het Jakob vir hom uitgekies,+Israel as sy spesiale eiendom.+