Eksodus 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En julle sal vir my ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie word.’+ Dít is die woorde wat jy vir die kinders van Israel moet sê.” Psalm 50:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+ 1 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+
6 En julle sal vir my ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie word.’+ Dít is die woorde wat jy vir die kinders van Israel moet sê.”
23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+
9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+