15 En Jehovah, die God van hulle voorvaders, het deur middel van sy boodskappers+ keer op keer waarskuwings aan hulle gestuur, omdat hy medelye met sy volk+ en met sy woonplek+ gehad het.
13 “‘Daar was losbandige gedrag in jou onreinheid.+ Daarom moes ek jou reinig, maar jy het nie rein geword van jou onreinheid nie.+ Jy sal nie meer rein word totdat ek my woede in jou geval tot bedaring bring nie.+