Jesaja 64:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En daar is niemand wat u naam aanroep nie,+ niemand wat homself opwek om aan u vas te gryp nie; want u het u aangesig vir ons verberg,+ en u laat ons smelt+ deur die krag van ons oortreding.
7 En daar is niemand wat u naam aanroep nie,+ niemand wat homself opwek om aan u vas te gryp nie; want u het u aangesig vir ons verberg,+ en u laat ons smelt+ deur die krag van ons oortreding.