Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 43:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En nou, só het Jehovah gesê, jou Skepper,+ o Jakob, en jou Formeerder,+ o Israel: “Moenie bang wees nie, want ek het jou teruggekoop.+ Ek het jou by jou naam geroep.+ Jy is myne.+

  • Jesaja 43:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 die volk wat ek vir my geformeer het, sodat hulle my lof sal verkondig.+

  • Jesaja 44:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Dink aan hierdie dinge, o Jakob,+ en jy, o Israel, want jy is my kneg.+ Ek het jou geformeer.+ Jy is ’n kneg wat aan my behoort. O Israel, ek sal jou nie vergeet nie.+

  • Jesaja 64:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En nou, o Jehovah, u is ons Vader.+ Ons is die klei,+ en u is ons Pottebakker;+ en ons is almal die werk van u hand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel