Deuteronomium 32:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag. Deuteronomium 33:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het koning geword in Jesuʹrun,+Toe die hoofde van die volk bymekaargekom het,+Die volle getal van die stamme van Israel.+ Deuteronomium 33:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+
15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag.
5 En hy het koning geword in Jesuʹrun,+Toe die hoofde van die volk bymekaargekom het,+Die volle getal van die stamme van Israel.+
26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+