1 Samuel 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En julle mag nie afwyk om die onwerklikhede te volg+ wat geen voordeel bring+ en wat nie verlos nie, omdat hulle onwerklikhede is. Psalm 97:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+ Jesaja 41:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Kyk! Hulle is almal iets wat nie bestaan nie. Hulle werke is niks. Hulle gegote beelde is wind en onwerklikheid.+
21 En julle mag nie afwyk om die onwerklikhede te volg+ wat geen voordeel bring+ en wat nie verlos nie, omdat hulle onwerklikhede is.
7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+
29 Kyk! Hulle is almal iets wat nie bestaan nie. Hulle werke is niks. Hulle gegote beelde is wind en onwerklikheid.+