Psalm 97:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+ Jeremia 51:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+
7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+
17 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+