Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het die Asdodiete die volgende dag vroeg opgestaan, en kyk, Dagon het met sy gesig op die aarde voor die ark van Jehovah gelê.+ En hulle het Dagon geneem en hom weer op sy plek gesit.+

  • 1 Samuel 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die manne van Asdod het gesien dat dit so was, en hulle het gesê: “Moenie die ark van die God van Israel by ons laat bly nie, want sy hand was hard teen ons en teen ons god Dagon.”+

  • Jesaja 1:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Want hulle sal beskaamd staan oor die magtige bome wat julle begeer het,+ en julle sal verleë wees weens die tuine wat julle verkies het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel