Jesaja 55:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Want met blydskap sal julle uittrek,+ en met vrede sal julle ingebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik word voor julle met vreugdegeroep,+ en al die bome van die veld sal hande klap.+
12 “Want met blydskap sal julle uittrek,+ en met vrede sal julle ingebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik word voor julle met vreugdegeroep,+ en al die bome van die veld sal hande klap.+