-
2 Kronieke 36:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 “Só het Kores, die koning van Persië,+ gesê: ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel, aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem, wat in Juda is.+ Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk,+ mag Jehovah sy God met hom wees.+ En laat hom optrek.’”+
-