Jesaja 61:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want soos die aarde sy uitspruitsel voortbring, en soos die tuin laat uitspruit wat daarin gesaai is,+ so sal die Soewereine Heer Jehovah regverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+ 1 Korintiërs 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek het geplant,+ Apolʹlos het natgegooi,+ maar God het dit deurentyd laat groei;+
11 Want soos die aarde sy uitspruitsel voortbring, en soos die tuin laat uitspruit wat daarin gesaai is,+ so sal die Soewereine Heer Jehovah regverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+