Psalm 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+ 1 Korintiërs 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Of “wek ons Jehovah tot jaloesie op”?+ Ons is tog nie sterker+ as hy nie, of hoe?
9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+