Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 29:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Julle verdorwenheid tog! Moet die pottebakker net soos die klei beskou word?+ Want moet die maaksel van sy maker sê: “Hy het my nie gemaak nie”?+ En sê dit wat gevorm is van sy vormer: “Hy het geen verstand getoon nie”?+

  • Jeremia 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘Kan ek nie met julle maak net soos hierdie pottebakker nie, o huis van Israel?’ is die woord van Jehovah. ‘Kyk! Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel.+

  • Romeine 9:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 O mens,+ wie is jy dan tog om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir hom wat dit gevorm het, sê: “Waarom het jy my so gemaak?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel