34 “Maar let op julleself dat julle harte nooit beswaar word met oormatige etery en strawwe+ drinkery en sorge+ van die lewe, en dié dag skielik, in ’n oomblik, oor julle kom+
13 Laat ons welvoeglik wandel,+ soos in die dag, nie in swelgerye en dronkenskap+ nie, nie in ongeoorloofde gemeenskap en losbandige gedrag+ nie, nie in twis+ en jaloesie nie.
21 afgunstighede, dronkenskap,+ swelgerye en soortgelyke dinge. Aangaande hierdie dinge waarsku ek julle vooruit, net soos ek julle reeds vooruit gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen,+ God se koninkryk nie sal beërf nie.+