Spreuke 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wyn is ’n spotter,+ sterk drank is luidrugtig,+ en elkeen wat daardeur afdwaal, is nie wys nie.+ Spreuke 23:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Dié wat lank by die wyn bly,+ dié wat inkom om gemengde wyn te soek.+ Hosea 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hoerery en wyn en soet wyn neem die goeie beweegrede weg.+