22 Daarom, só het Jehovah vir die huis van Jakob gesê, hy wat Abraham verlos het:+ “Jakob sal nou nie beskaamd staan nie, en ook sal sy gesig nou nie bleek word nie;+
26 En julle sal beslis eet, eet en versadig word,+ en julle sal sekerlik die naam van Jehovah julle God loof,+ wat so wonderbaar met julle gehandel het;+ en my volk sal tot onbepaalde tyd nie beskaamd staan nie.+