Psalm 71:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En selfs tot die ouderdom en grysheid toe, o God, moet u my nie verlaat nie,+Totdat ek vir die geslag van u arm kan vertel,+Vir almal wat sal kom, van u mag.+ Psalm 92:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hulle sal nog in die grysheid bly floreer,+Vet en vars sal hulle bly,+
18 En selfs tot die ouderdom en grysheid toe, o God, moet u my nie verlaat nie,+Totdat ek vir die geslag van u arm kan vertel,+Vir almal wat sal kom, van u mag.+