Psalm 41:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+ Psalm 116:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar ek het die naam van Jehovah aangeroep:+“Ag, Jehovah, verskaf tog aan my siel ontkoming!”+
41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+