Psalm 89:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 U het sy glans laat verdwyn,+En sy troon het u teen die grond neergewerp.+ Jeremia 51:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Die dogter van Babilon is soos ’n dorsvloer.+ Dit is die tyd om haar vas te stamp. Nog ’n klein rukkie en die oestyd sal vir haar kom.”+ Daniël 5:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 In daardie selfde nag is Belʹsasar, die Galdese koning, doodgemaak+
33 Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Die dogter van Babilon is soos ’n dorsvloer.+ Dit is die tyd om haar vas te stamp. Nog ’n klein rukkie en die oestyd sal vir haar kom.”+