-
2 Kronieke 28:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 En ’n profeet van Jehovah met die naam Oded was daar. En hy het uitgegaan tot voor die leër wat na Samariʹa gekom het en vir hulle gesê: “Kyk! Weens die woede+ van Jehovah, die God van julle voorvaders, teen Juda het hy hulle in julle hand gegee, sodat julle onder hulle doodgemaak het met ’n woede+ wat tot aan die hemel gereik het.+
-