Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • Jesaja 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Teen ’n afvallige+ nasie sal ek hom stuur, en teen die volk van my grimmigheid sal ek hom ’n bevel gee,+ om baie buit te neem en om baie roofgoed te neem en om dit ’n plek van vertrapping te maak soos die klei van die strate.+

  • Esegiël 24:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 ‘Sê vir die huis van Israel: “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek ontheilig my heiligdom,+ die trots van julle sterkte,+ dit wat begeerlik is in julle oë+ en die voorwerp van julle siel se medelye, en julle seuns en julle dogters wat julle agtergelaat het—deur die swaard sal hulle val.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel